top of page

Testimonials

ELIZABETH FOURIE (Liedjieskrywer en sangeres)

"Baie baie dankie vir die professionele manier waarop jy my album, “My beste Jesusliedjies 2” , na bladmusiek verwerk het. Kompleet met begeleiding, kitaar akkoorde, harmonieë en al die lirieke.

Ek het die hoogste waardeering vir die musikaliteit en korrektheid waarmee jy elke liedjie hanteer het. Ons ouens wat sommer-so op gehoor komponeer, het iemand soos jy nodig om ‘n bietjie struktuur aan ons musiek te gee!

Ek is so bly om jou in my lewe te hê en sal verseker in die toekoms weer van jou dienste gebruik maak!"

DR NAN YELD (University of Cape Town)

"Esperance offers an amazingly creative and helpful service. She has written several lovely harmonies for my cousin and me for alto, tenor and bariton sax. She is very relaxed about comments from us - for example, about particularly difficult sections for one or more of the harmonies - which she rewrites uncomplainingly! She is also very quick on the turnaround. I recommend her highly - and she's very pleasant to work with!"

NIDIA COETZEE (Kultuurhoof Laerskool Tygerpoort, Pretoria Eisteddfod koor organiseerder)

"Ek maak al vir 'n geruime tyd gebruik van Notes by Esperance. Haar werk is van hoogstaande gehalte. Haar diens is besonder flink en werk word vinnig en sonder nonsens afgehandel. Ek kan haar enige tyd met vrymoedigheid aanbeveel."

RIANDA GELDENHUYS (Music teacher/Musician at Highschool Noordheuwel)

"Baie dankie vir jou wonderlike verwerkings. Ons a capella groep was in 2017 algehele wenners by die ATKV Animato a capella kompetisie met jou verwerking van "Toe vind ek jou"."

CAUREEN CLOETE (Hons.B.Mus.Ed Stellenbosch)

"Esperance is 'n unieke professionele musikant wat enige musiekproduksies volgens jóú voorkeur/behoefte produseer: elekt4roniese verwerkings van bladmusiek of andersom; musikale verwerking vir enige tipe instrument! So, of jy nou timbre, tempo, transponering, dinamiek of harmonie by enige musiekstuk wil verander, op blad of digitaal...Esperance is die antwoord! Dankie Esperance dat jy altyd mu musiekproduksies perfek-professioneel doen."

WOLF BOTHA

"Esperance is more than just a music coach; she is an inspirational mentor and role model to me. Not only has she given me the foundational blocks for vocal, dramatic and piano performance, but she has expertly guided me to develop my musical abilities to a level I never  thought possible. I am forever thankful for the hours and patience she put into helping me achieve my musical goals and the love for music she instilled within me. I highly recommend Esperance to anyone looking for an experienced, professional and incredibly kind music teacher."

GRETHA-MARIÉ DU PREEZ

"Ek is sedert 1987 bekend met Esperance en haar sangtalent. Ek het lateraan sang en klavier afrigting by haar gehad. Esperance het 'n spesiale vermoë om 'n kind of volwassene se talent van onder af op te bou en te konstrueer tot op 'n eie unieke musikale, en uitstaande professionele vlak. Sy is aansteeklik in haar liefde vir musiek, en sy gee haar alles in 'n lestyd. Sy het die vermoë om 'n leerling in die klassieke wêreld en ook ligte musiek in te lei met die bou aan 'n stem op 'n verstaanbare wyse. Sy sal die grootste aanwins wees vir 'n skool of leerling, met die waar-maak van mense se drome om te kan sing."

bottom of page